Boschatsji
Voorkoms
Boschatsji Босхачи | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°21′29″N 45°15′19″O / 47.35806°N 45.25528°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Oktjabr |
Bevolking | |
• Totaal | 42 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359463 |
Boschatsji (Russies: Босхачи) is 'n klein dorpie in Oktjabr-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Tsagan-Noer Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie nedersettings, Lidzjin Choedoek, Tsagan-Noer en Tsjarlakta, insluit.
Die dorpie se naam is 'n Russiese aanpassing van die Kalmikiese word босхч (boschtsj), waarvan die letterlike betekenis "beginner", "stigter" of "inisieerder" is.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Boschatsji 42 inwoners gehad, van wie almal etniese Kalmikiërs was.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 24 Julie 2023.