Bradley Cooper
Bradley Cooper | |
Cooper in 2018
| |
Geboortenaam | Bradley Charles Cooper |
---|---|
Geboorte | 5 Januarie 1975 Philadelphia, Pennsilvanië (VSA) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Jennifer Esposito 2006-2007 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–present |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bradley Cooper (gebore op 5 Januarie 1975 in Philadelphia, Pennsilvanië) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is veral bekend vir sy rolle in die films The Hangover (2009), The A-Team (2010), Wedding Crashers (2005) en Limitless (2011). In 2011 is hy as People magazine se aantreklikste man aangewys.[1]
Persoonlike lewe
[wysig | wysig bron]Cooper se vroeë jare in die vermaaklikbedryf was met probleme ondervind. Toe sy rol in die tweede seisoen van Alias gedemoveer is na 'n baie klein deel, wou hy ophou werk in die vermaaklikbedryf.[2] Sy middelverslawing en twyfel oor sy loopbaan het gedagtes van selfmoord veroorsaak.[3] Cooper het sedert 2004 ophou alkohol drink en het gesê dat dit sy lewe sou verwoes het.[4]
In Oktober 2006 is Cooper verloof met aktrise Jennifer Esposito. Hulle is later in Desember getroud. In Mei 2007 het Esposito aansoek gedoen vir 'n egskeiding wat in November afgehandel was.[5]
Twee jaar na die dood van sy pa van longkanker in 2011, het hy met sy ma na Los Angeles verhuis.[6]
Filmografie
[wysig | wysig bron]- 2001: Wet Hot American Summer – Ben
- 2002: My Little Eye – Travis Patterson
- 2002: Bending All the Rules – Jeff
- 2003: The Last Cowboy – Morgan Murphy
- 2004: I Want to Marry Ryan Banks – Todd Doherty
- 2005: Wedding Crashers – Zachary "Sack" Lodge
- 2006: Failure to Launch – Demo
- 2007: The Comebacks – Cowboy
- 2008: The Midnight Meat Train – Trash
- 2008: The Rocker – Trash Grice
- 2008: Yes Man – Peter
- 2008: Older than America – Luke
- 2009: He's Just Not That Into You – Ben
- 2009: The Hangover – Philip "Phil" Wenneck
- 2009: All About Steve – Steve Gunders
- 2009: New York, I Love You – Gus Cooper
- 2009: Case 39 – Douglas J. Ames
- 2010: Valentine's Day – Holden Bristow
- 2010: The A-Team – Templeton Arthur "The Faceman" Peck
- 2010: Brother's Justice – Bradley Cooper/Dwight Sage
- 2011: Limitless – Edward "Eddie" Morra
- 2011: The Hangover Part II – Philip "Phil" Wenneck
- 2012: Hit and Run – Alex Dimitri
- 2012: Silver Linings Playbook – Patrick "Pat" Solatano, Jr.
- 2012: The Words – Rory Jansen
- 2013: The Place Beyond the Pines – Avery Cross
- 2013: The Hangover Part III – Philip "Phil" Wenneck
- 2013: American Hustle – Richard "Richie" DiMaso
- 2014: Guardians of the Galaxy – Rocket
- 2014: Serena – George Pemperton
- 2014: American Sniper – Chris Kyle
- 2015: Aloha – Brian Gilcrest
- 2016: 10 Cloverfield Lane – Ben
- 2016: War Dogs
- 2017: Guardians of the Galaxy Vol. 2 – Rocket
- 2018: Avengers: Infinity War – Rocket
- 2018: A Star Is Born – Jackson Maine
- 2018: The Mule – Colin Bates
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Chiu, Alexis; Triggs, Charlotte (16 November 2011). "Bradley Cooper Is People's Sexiest Man Alive!". People. Besoek op 18 November 2011.
- ↑ "Bradley Cooper Wanted to 'Kill Myself' While Filming 'Alias'". The Hollywood Reporter (in Engels). 17 Desember 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 21 Augustus 2016.
- ↑ Wakeman, Gregory (17 Desember 2013). "Bradley Cooper Suicide: Actor Wanted To 'Kill Himself' Because of Early Career Doubt" (in Engels). Inquisitr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2019. Besoek op 10 Januarie 2016.
- ↑ "Cooper: Booze would have ruined me". Irish Independent (in Engels). 18 Desember 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2013. Besoek op 18 Desember 2013.
- ↑ Fromm, Emily (2 Mei 2007). "Jennifer Esposito, Bradley Cooper Split". People (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 16 Julie 2010.
- ↑ Saad, Nardine (16 April 2013). "Bradley Cooper explains why he lives with his mom". Los Angeles Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2016. Besoek op 25 Augustus 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bradley Cooper.
- Bradley Cooper by Box Office Mojo