Brandberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brandberg
Brandberg van die suide
Brandberg van die suide
Ligging Erongo, Namibië
Hoogte 2 573 meter
Koördinate 21°7′S 14°33′O / 21.117°S 14.550°O / -21.117; 14.550Koördinate: 21°7′S 14°33′O / 21.117°S 14.550°O / -21.117; 14.550
Rotsouderdom 130 miljoen jaar
Eerste bestyging 18 Januarie 1918
Eerste bestyger(s) Reinhard Maack

Die Branderg is die hoogste gebergte van Namibië in die noorde van die streek Erongo. Die grootste enkele bergspits is die 2 573 m hoë piek Königstein.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: