Britse algemene verkiesing van 2010

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Britse algemene verkiesing van 2010 was 'n algemene verkiesing wat op 6 Mei 2010 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Konserwatiewe Party (bekend as die Tories) het, met 306 setels, die meeste setels in die laerhuis van die Britse parlement behaal.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BBC.co.uk – Election 2010 – besoek op 18 Junie 2015 (en)