Britse algemene verkiesing van 2019
Voorkoms
Die Britse algemene verkiesing van 2019 was 'n algemene verkiesing wat op 12 Desember 2019 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die tweede verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016.
Uitslag
[wysig | wysig bron]Boris Johnson | Jeremy Corbyn | Nicola Sturgeon | Jo Swinson | Arlene Foster | Michelle O'Neill | Adam Price | |
Party | ██ Konserwatiewe Party | ██ Arbeidersparty | ██ SNP | ██ Liberaal-Demokrate | ██ Demokratiese Unionisteparty | ██ Sinn Féin | ██ Plaid Cymru |
Uitslag in 2017 | 317 setels, 42,4% | 262 setels, 40,0% | 35 setels 3,0% | 12 setels, 7,4% | 10 setels, 0,9% | 7 setels, 0,7% | 4 setels, 0,6% |
Uitslag in 2019 | 365 setels, 43,6% | 202 setels, 32,1% | 48 setels, 3,9% | 11 setels, 11,6% | 8 setels, 0,7% | 7 setels, 0,6% | 4 setels, 0,6% |
Verandering | + 48 setels, +1,2% | - 60 setels, -7.9% | + 13 setels, +0,8% | - 1 setel, +4,2% | - 2 setels, -0,1% | -, -0,2% | -, +0,0% |
Stemme | 13 966 565 | 10 269 076 | 1 242 380 | 3 696 423 | 244 128 | 181 853 | 153 265 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Britse algemene verkiesing van 2019.