Britse algemene verkiesing van 2017

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Britse algemene verkiesing van 2017 was 'n algemene verkiesing wat op 8 Junie 2017 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die eerste verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016.

Uitslag[wysig | wysig bron]

Theresa May (cropped).png Jeremy Corbyn 2014-04-30 (cropped).jpg Nicola Sturgeon.jpg Tim Farron 2014 (gray background).jpg Paulnuttall.jpg Caroline Lucas 2010.jpg Arlene Foster MLA (cropped) 2.jpg
Theresa May Jeremy Corbyn Nicola Sturgeon Tim Farron Paul Nuttal Caroline Lucas Arlene Foster
Party ██ Konserwatiewe Party ██ Arbeidersparty ██ SNP ██ Liberaal-Demokrate ██ UKIP ██ Groenes ██ Demokratiese Unionisteparty[1]
Uitslag in 2015 331 setels, 36,9% 232 setels, 30,4% 56 setels 4,7% 8 setels, 7,9% 1 setel, 12,6% 1 setel, 3,8% 8 setels, 0,6%
Uitslag in 2017 318 setels, 42,5% 262 setels, 40,0% 35 setels, 3,0% 12 setels, 7,4% -, 1,8% 1 setel, 1,6% 10 setels, 0,9%
Verandering - 13 setels, +5,5% + 30 setels, +9,5% - 21 setels, -1,7% + 4 setels, -0,5% -, -10,8% -, -2,1% + 2 setels, +0,3%
Stemme 13 667 231 12 874 284 977 568 2 371 762 593 852 525 371 292 316

Ander partye wat setels verower het:

Wallis

Plaid Cymru 4

Noord-Ierland

Sinn Féin 7,[2] Onafhanklikes 1 (Lady Sylvia Hermon in North Down as onafhanklike Unioniste-LP)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Beperk tot Noord-Ierland
  2. Sinn Féin is gekant teen Noord-Ierland se insluiting by die Verenigde Koninkryk en stuur geen parlementslede na Westminster nie

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]