Bruce Alexander (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bruce Alexander | |
Geboortenaam | Bruce John Alexander |
---|---|
Geboorte | 28 Mei 1946 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bruce Alexander (gebore 28 Mei 1946) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tomorrow Never Dies (1997) en in die televisiereekse A Touch of Frost (1992), Mercury (1996), en Legacy of the Silver Shadow (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: Give Us This Day
- 1997: Tomorrow Never Dies
- 2004: Between Two Women
- 2005: McLibel
- 2005: The Trial of the King Killers
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1988: This Is David Lander
- 1990: Waterfront Beat
- 1992: A Touch of Frost
- 1996: Mercury
- 2002: Legacy of the Silver Shadow
- 2006: Super Sleuths
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1981: Tiny Revolutions
- 1991: Thatcher: The Final Days
- 1997: Beyond Fear
- 2003: It Shouldn't Happen to a TV Actor
- 2005: ITV 50 Greatest Shows
- 2009: Top of the Cops
- 2009: Coming Home
- 2010: Touched by Frost: Goodbye Jack
Video's
[wysig | wysig bron]- 2017: Mr Brittas Returns