Bruin boleet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bruin boleet
Maronenröhrling cropped.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. badia
Binomiale naam
Imleria badia
(Fr.) Vizzini 2014
Sinonieme
  • Boletus badius (Fr.) Fr. 1821

Die bruin boleet[1] (Imleria badia (Fr.) Vizzini 2014) is 'n swam-spesie wat in Suid-Afrika voorkom.

Die vrugliggaam is 'n paddastoel met 'n mus wat kastaiingbruin tot donkerbruin van kleur is. Soos ander bolete het dit 'n himenium met porieë wat aanvanklik room tot liggeel van kleur is en later groenerig geel word. Die poriebuisies is 0,8 tot 1,5 cm diep en kan maklik verwyder word. Die steel is glad en kan 4 tot 9 cm lank word. Die spoorafdruk is olyfkleurig. Die paddastoel is eetbaar en smaaklik.[2]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]