Burger King

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Burger King
Burger King Logo.svg
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig Insta-Burger King: 1953;
Jacksonville, Florida
Burger King: 1954;
Miami, Florida
Hoofkantoor 5505 Blue Lagoon Drive, Miami-Dade County, Florida
# Liggings15 000+ (2015)
SleutelpersoneAlexandre Behring (voorsitter RBI)
Daniel S. Schwartz (hoofuitvoerendebeampte)
José E. Cil (president)
Joshua Kobza (hooffinansiëlebeampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRestaurante
ProdukteHamburgers, Kips, Frans fries, frisdranke, Milkshakes, slaaie, nageregte, ontbyte, Hotdogs
Inkomste$4,05 miljard (FY 2015)[1]
Bedryfsinkomste$363,0 miljoen (FY 2015 RBI)[1]
Netto inkomste$1,912 miljard (FY 2015 RBI)[1]
Werknemers34 248 (FY 2015 RBI)
MoedermaatskappyRestaurant Brands International
SlagspreukBe Your Way[2]
Webwerfbk.com
Burger King-restourante wêreldwyd

Burger King (dikwels afgekort as BK) is 'n kettinggroep van kitskosrestaurante. Hulle verkoop hamburgers, slaptjips en koeldrank. In Australië staan die groep se afsetpunte bekend as Hungry Jack's.

Dit is in 1954 in Miami, Florida, Verenigde State, deur James McLamore en David Edgerton gestig. Die restaurantgroep bedryf in 2017 meer as 13 000 Burger King-restaurante in 91 lande wêreldwyd.[3]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) 2015 10-K SEC Filing, Restaurant Brands International, 31 Desember 2015, http://hsprod.investis.com/shared/v2/irwizard/sec_item_new.jsp?epic=burger_king&ipage=10775491&DSEQ=&SEQ=&SQDESC=, besoek op 12 Mei 2015 
  2. (en) Crudele, John (22 Mei 2014). "Burger King's revamped 'Be Your Way' slogan isn't meaty enough". nypost.com. 
  3. (en) A Few Fun Facts About Burger King”. The Motley Fool. URL besoek op 28 Mei 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]