Gaan na inhoud

Burger King

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Burger King
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig Insta-Burger King: 1953;
Jacksonville, Florida
Burger King: 1954;
Miami, Florida
Hoofkantoor 5505 Blue Lagoon Drive, Miami-Dade County, Florida
Liggings17 796 (2018)
SleutelpersoneAlexandre Behring (voorsitter RBI)
Daniel S. Schwartz (hoof- uitvoerende beampte)
José E. Cil (president)
Joshua Kobza (hoof- finansiële beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRestaurante
ProdukteHamburgers, hoendergeregte, french fries, frisdranke, melkskommels, slaaie, nageregte, ontbyte
Inkomste$1,970 miljard (FY 2015)[1]
Bedryfsinkomste$363,0 miljoen (FY 2015 RBI)[1]
Netto inkomste$1,970 miljard (FY 2015 RBI)[1]
Werknemers34 248 (FY 2015 RBI)
MoedermaatskappyRestaurant Brands International
SlagspreukBe Your Way[2]
Webwerfbk.com
Burger King-restaurante wêreldwyd

Burger King (dikwels afgekort as BK) is 'n kettinggroep van kitskosrestaurante. Hulle verkoop hamburgers, slaptjips en koeldrank. In Australië staan die groep se afsetpunte bekend as Hungry Jack's.

Dit is in 1954 in Miami, Florida, Verenigde State, deur James McLamore en David Edgerton gestig. Die restaurantgroep bedryf in 2021 byna 18 000 Burger King-restaurante in 91 lande wêreldwyd.[3]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 (en) 2015 10-K SEC Filing, Restaurant Brands International, 31 Desember 2015, archived from the original on 5 Oktober 2016, https://web.archive.org/web/20161005090316/http://hsprod.investis.com/shared/v2/irwizard/sec_item_new.jsp?epic=burger_king&ipage=10775491&DSEQ=&SEQ=&SQDESC=, besoek op 12 Mei 2015 
  2. Crudele, John (22 Mei 2014). "Burger King's revamped 'Be Your Way' slogan isn't meaty enough". nypost.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2020.
  3. "A Few Fun Facts About Burger King" (in Engels). The Motley Fool. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2019. Besoek op 28 Mei 2017.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]