Bush (Britse rockgroep)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bush | |
---|---|
Bush in Austin, Texas 17 Aug 2011 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Londen, Engeland |
Genres | Post-grunge, Alternatief, Rock, Hard rock, Grunge |
Jare aktief | 1992–2002, 2010—hede |
Etikette | E1 Music, Kirtland, SPV, Atlantic, Trauma, Interscope, Zuma Rock |
Assosiasies | Institute Helmet Spear of Destiny The Partisans Stone Gods The Calling Subwave |
Webwerf | www.bushofficial.com |
Lede | Gavin Rossdale Robin Goodridge Chris Traynor Corey Britz |
Gewese lede | Nigel Pulsford Dave Parsons |
Bush is 'n Britse rockgroep wat in 1992 in Londen, Engeland gestig is. Hulle bestaan tans uit hoofsanger en ritmekitaarspeler Gavin Rossdale, hoof-kitaarspeler Chris Traynor, baskitaarspeler Corey Britz, en Robin Goodridge op tromme.
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Sixteen Stone (1994)
- Razorblade Suitcase (1996)
- The Science of Things (1999)
- Golden State (2001)
- The Sea of Memories (2011)
- Man on the Run (2014)
- Black and White Rainbows (2017)
- The Kingdom (2020)