CN-toring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die CN-toring vanuit die Rogers Centre.
Uitsig op Downtown Toronto vanuit die CN-toring,
Kykie deur die glasvloer.

Die CN Tower[1] of CN-toring (voluit: Canadian National Tower) is 'n toring in Toronto (Kanada) wat as 'n uitsaaitoring en toeristebestemming dien.

Die toring is deur die American Society of Civil Engineers as een van die moderne wonders van die wêreld aangewys. Toe dit in 1976 voltooi is, was dit die hoogste gebou ter wêreld. Die toring is 553,33 meter hoog.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

360° panorama vanaf die CN-toring.
360° panorama vanaf die CN-toring.

Koördinate: 43°38′30″N 79°23′14″W / 43.64167°N 79.38722°W / 43.64167; -79.38722