Toring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Eiffel-toring is 'n landmerk in Parys.

'n Toring is 'n besonder hoë gebou wat baie langer is as wat dit breed is. 'n Toring kan alleenstaande wees soos met 'n vuurtoring, of deel van 'n ander struktuur soos 'n kasteel of kerk. Torings kan maklik en van ver af waargeneem word omdat hulle bo die omliggende landskap en geboue uitsteek.

Torings word vir verskeie redes gebou, onder andere as 'n statussimbool, as uitkykpunt vir verdediging of toeriste, vir radio- en telekommunikasietoerusting of as skoorstene vir fabrieke.

'n Toring word van 'n mas onderskei deurdat dit nie met kabels geanker is nie.

Bekende torings in Suid-Afrika[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Toring (kategorie)