Catharina van Rees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Catharina van Rees
Catharina Felicia van Rees.jpg
GeboortenaamCatharina Felicia van Rees
AliasCeléstine
Geboorte22 Augustus 1831[1]
Zutphen, Nederland
Afsterwe1 April 1915[2]
Velp, Gelderland
Beroep(e)Komponis
Portal.svg Musiekportaal

Catharina Felicia van Rees (22 Augustus 18311 April 1915) is die skryfster van die Volkslied van die Zuid-Afrikaansche Republiek.[3] Sy is in Holland gebore. Sy raak bevriend met T.F. Burgers tydens sy studente dae daar. Sy ontmoet hom weer in 1875 tydens 'n latere besoek. Sy word geïnspireer deur hom en skryf 'n lied wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog in baie tale vertaal is. Sy is op 1 April 1915 in Velp, naby Arnhem oorlede.

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Geboortedatum op sahistory.org.za, besoek op 13 Januarie 2015
  2. Datum oorlede op sahistory.org.za, besoek op 13 Januarie 2015
  3. (af) Swart, M.J., e.a. (red.): Afrikaanse Kultuuralmanak. Aucklandpark: Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge, 1980, p.102. ISBN 0-620-04543-4

Ekstern skakels[wysig | wysig bron]

  • Portret in die Biografisch Woordenboek van Nederland