Ceres (dubbelsinnig)
Voorkoms
Die term Ceres kan verwys na:
- Ceres, 'n dorp in die Wes-Kaap.
- Ceres, Fife, 'n dorp in Fife, Skotland.
- Ceres (dwergplaneet), 'n dwergplaneet in ons sonnestelsel.
- Ceres (godin), die Romeinse godin van moederlike liefde, die oes en groeiende plante, waarna die bogenoemde dorp en dwergplaneet vernoem is.
- Ceres Fruit Juices, 'n maatskappy wat vrugtesappe vervaardig.