Chanté

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chanté
GeboortenaamChanté Beer
Beroep(e)Sanger
Aktiewe jare2004 - Tot op hede
Portal.svg Musiekportaal

Chanté is die verhoognaam van Chanté Beer, 'n jong Afrikaanse sangeres en leerling van Laerskool Aristea in Kraaifontein. Haar debuutablum, Meisiekind is in Desember 2004 saam met 'n DVD vrygestel. Sy het tydens 2005 se KKNK opgetree en het volgens Rapport die "gehore aan haar voete gehad".[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Meisiekind (CD), Desember 2004
  • Kom kuier saam met Chanté (DVD), Desember 2004

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]