Charles Picqué
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Picqué | |
Eerste Minister van Brussels
| |
Ampstermyn 19 Julie 2004 – 7 Mei 2013 | |
Voorafgegaan deur | Jacques Simonet |
---|---|
Opgevolg deur | Rudi Vervoort |
Ampstermyn 12 Julie 1989 – 15 Julie 1999 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Jacques Simonet |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1 November 1948 Etterbeek, België |
Politieke party | Parti Socialiste |
Alma mater | Louvain School of Management |
Charles Picqué (* 1 November 1948 in Etterbeek) is 'n Belgiese politikus van die Franssprekende Sosialistiese Party (Parti Socialiste, PS).
Picqué is in die gewestelike verkiesings van 2009 as eerste minister van die Brusselse Hoofstedelike Gewes verkies, 'n amp wat hy reeds in drie vorige termyne (1989–1995, 1995–1999 en 2004–2009) beklee het. Daarnaas het hy ook as burgemeester van Saint-Gilles/Sint-Gillis, 'n munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes, as provinsiale raad van die voormalige provinsie Brabant en as federale minister en minister van die Franssprekende Gemeenskap van België gedien.