Chris D'Elia
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chris D'Elia | |
Geboorte | 29 Maart 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chris D'Elia (gebore 29 Maart 1980) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Celeste & Jesse Forever (2012), XOXO (2016), en Little Evil (2017), en in die televisiereeks Glory Daze (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Almost
- 2005: Bad Girls from Valley High
- 2012: Celeste & Jesse Forever
- 2016: XOXO
- 2016: Flock of Dudes
- 2017: Little Evil
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1979: Chicago Hope
- 2010: Glory Daze
- 2011: Whitney
- 2014: Undateable
- 2014: Jennifer Falls
- 2016: Typical Rick
- 2016: TigerBelly
- 2018: Alone Together