Christian Coulson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Christian Coulson
Geboorte 3 Oktober 1978 (1978-10-03) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christian Coulson (gebore 3 Oktober 1978) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hours (2002), Harry Potter and the Chamber of Secrets (2002), en Leaving Circadia (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: The Hours
  • 2002: Harry Potter and the Chamber of Secrets
  • 2012: I Am Nasrine
  • 2012: Gayby
  • 2013: Amateurs
  • 2014: Leaving Circadia
  • 2015: Peter and John
  • 2018: The Rainbow Experiment
  • 2018: Bite Me
  • Those Who Wander

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2001: Weirdsister College
  • 2004: Agatha Christie's Marple
  • 2005: Brief Encounters
  • 2009: Jeffery & Cole Casserole

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: The Making of 'Charles II'

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2012: Gayby: Deleted Scenes
  • 2012: Gayby: Gag Reel

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]