Chuck Palahniuk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chuck Palahniuk
Chuck Palahniuk (21955).jpg
Palahniuk in 2018
Gebore
Charles Michael Palahniuk

21 Februarie 1962 (1962-02-21) (59 jaar oud)
Pasco, Washington, Verenigde State
NasionaliteitVerenigde State
BeroepSkrywer
Bekend virFight Club
Webwerfchuckpalahniuk.net

Charles Michael Palahniuk[1] gebore 21 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse skrywer en joernalis. Hy is die skrywer van Fight Club wat in 'n bekende rolprent gemaak was.

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Palahniuk was gebore in Pasco, Washington, die seun van Carol Adele (née Tallent) en Fred Palahniuk.[2]

Bilbiografie[wysig | wysig bron]

Romans[wysig | wysig bron]

  • 1996: Fight Club
  • 1999: Survivor
  • 1999: Invisible Monsters
  • 2001: Choke
  • 2002: Lullaby
  • 2003: Diary
  • 2005: Haunted
  • 2007: Rant
  • 2008: Snuff
  • 2009: Pygmy
  • 2010: Tell-All
  • 2011: Damned
  • 2012: Invisible Monsters Remix
  • 2013: Doomed
  • 2014: Burnt Tongues
  • 2014: Beautiful You
  • 2015: Make Something Up
  • 2015: Fight Club 2
  • 2016: Bait: Off-Color Stories for You to Color
  • 2017: Legacy: An Off-Color Novella for You to Color
  • 2018: Adjustment Day
  • 2019: Fight Club 3

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "How to Pronounce Palahniuk Geargiveer 29 Oktober 2015 op Wayback Machine". Chuckpalahniuk.net. Retrieved June 1, 2006.
  2. "Chuck Palahniuk". YouthQuake Magazine (in Engels). 27 Mei 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2013. Besoek op 4 Desember 2013.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]