Clannad
Voorkoms
Clannad | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Gweedore, (Ierland) |
Genres | Folk, celtic |
Jare aktief | 1970 — hede |
Webwerf | www.clannad.ie |
Lede | Moya Brennan Ciaran Brennan Pol Brennan Noel Duggan |
Gewese lede | Enya Padraig Duggan |
Clannad is 'n Ierse musiekgroup wat in 1970 in Gweedore gestig is, deur die broers en susters Ciarán, Pól, en Moya Brennan en hulle tweeling ooms, Noel en Pádraig Duggan.[1]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Clannad (1973)
- Clannad 2 (1974)
- Dúlamán (1976)
- Crann Úll (1980)
- Fuaim (1982)
- Magical Ring (1983)
- Legend (1984)
- Macalla (1985)
- Sirius (1987)
- Atlantic Realm (1989)
- The Angel and the Soldier Boy (1989)
- Anam (1990)
- Banba (1994)
- Lore (1996)
- Landmarks (1997)
- Nádúr (2013)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Clannad Lyrics". Lyricsfreak.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2019. Besoek op 15 Oktober 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Clannad.
- Amptelike webwerf