College Station

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
College Station
TAMUcampus.jpg
Ligging van College Station in Texas, VSA
Ligging van College Station in Texas, VSA
Koördinate: 30°36′05″N 96°18′52″W / 30.60139°N 96.31444°W / 30.60139; -96.31444Koördinate: 30°36′05″N 96°18′52″W / 30.60139°N 96.31444°W / 30.60139; -96.31444
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Texas
County Brazos
Geïnkorporeer in 1938
Oppervlak
 - Stad 128,5 km²  (49,6 vk m)
Hoogte 103 m (338 vt)
Bevolking (2013)
 - Stad 100 050
 - Digtheid 763,7/km² (1 978/vk m)
 - Metropolitaans 236 819
Tydsone CST (UTC-06:00)
 - Somer (DST) CDT (UTC-05:00)
ZIP-kode 77840-77845
Skakelkode(s) 979
Webwerf: www.cstx.gov

College Station is 'n stad in Brazos County in die Amerikaanse deelstaat Texas. College Station het 'n oppervlakte van 128,5 km² en ongeveer 100 000 inwoners (2013). Die stad lê halfpad tussen Houston en Waco. College Station is die tuiste van die Texas A&M Universiteit. Die stad het beide sy naam en bestaan aan die universiteit se ligging langs 'n spoorlyn te danke. Te danke aan die universiteit, is die stad as die mees opgevoede stad in Texas aangewys (volgens Money tydskrif).[1]

Susterstede[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 50 Best College Towns in USA”. (html) bestcollegereviews.org. URL besoek op 23 Desember 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 CS sister cities”. (html) http://bcssistercities.org/.+URL besoek op 23 Desember 2014.