Con O'Neill (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Con O'Neill | |
Geboortenaam | Robert O'Neill |
---|---|
Geboorte | 15 Augustus 1966 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Con O'Neill (gebore 15 Augustus 1966) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Lord of the Rings: The Return of the King (2003) en in die televisiereeks The Tunnel (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: Dancin' Thru the Dark
- 1998: Bedrooms and Hallways
- 1999: The Last Seduction II
- 2003: The Lord of the Rings: The Return of the King
- 2005: What's Your Name 41?
- 2008: Telstar: The Joe Meek Story
- 2011: Bash Street
- 2012: Frank
- 2013: Riot
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: Moving Story
- 1998: Real Women
- 1999: Real Women II
- 2008: Criminal Justice
- 2012: Uncle
- 2013: The Tunnel
- 2015: Ordinary Lies
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: The Lilac Bus
- 2004: Wipe Out
- 2009: Margot