Conchata Ferrell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Conchata Ferrell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Conchata Galen Ferrell
Geboorte 28 Maart 1943 (1943-03-28) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Samantha; 2 stiefdogters
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1974–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Conchata Ferrell (gebore 28 Maart 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Edward Scissorhands (1990), Erin Brockovich (2000), en Krampus (2015), en in die televisiereeks Two and a Half Men (2003).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1979: Heartland
  • 1990: Edward Scissorhands
  • 1994: A Worn Path
  • 2000: Erin Brockovich
  • 2015: Krampus

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1975: Hot L Baltimore
  • 1981: Maggie
  • 1984: E/R
  • 1989: A Peaceable Kingdom
  • 1992: Hearts Afire
  • 1996: Townies
  • 1997: Teen Angel
  • 2002: Push, Nevada
  • 2003: Two and a Half Men

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1977: The Girl Called Hatter Fox
  • 1980: The Seduction of Miss Leona
  • 1990: Opposites Attract
  • 1990: Hollywood Dog
  • 1991: Backfield in Motion
  • 1991: Deadly Intentions... Again?
  • 2001: Amy & Isabelle

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2009: Two and a Half Men: Growing Up Harper
  • 2009: The Women of Two and a Half Men

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]