Daniel Day-Lewis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sir Daniel Day-Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Day-Lewis in 2013.

Geboortenaam Daniel Michael Blake Day-Lewis
Geboorte 29 April 1957 (1957-04-29) (63 jaar oud)
Kensington, Londen, Engeland
Rolprente My Left Foot, The Last of the Mohicans, Gangs of New York, There Will Be Blood, Lincoln, Phantom Thread

Sir Daniel Michael Blake Day-Lewis (gebore 29 April 1957) is ’n Britse akteur van Joodse afkoms.[1] Hy het beide Britse en Ierse burgerskap, maar het in Londen grootgeword.

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Hy word beskou as ’n metode-akteur en is bekend vir sy toewyding aan en navorsing vir sy rolle.[2][3] Hy is een van die kieskeurigste akteurs in die rolprentbedryf en het sedert 1998 net in vyf prente gespeel, met tussenposes van tot vyf jaar tussen rolle.[4]

Hy het drie Oscars vir beste akteur gewen: vir My Left Foot (1989), There Will Be Blood (2007) en Lincoln (2012). Hy is die enigste man wat al drie Oscars vir beste akteur gewen het en net een van drie manlike akteurs wat drie Oscars gewen het.[5]

Hy het ook vier Baftas, drie Screen Actors Guild Awards en twee Golden Globes gewen. Die tydskrif Time het hom in November 2012 aangewys as die "wêreld se beste akteur".[6] In Junie 2014 is hy tot ridder geslaan vir sy diens aan drama.[7]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Film[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol Regisseer Notas
1971 Sunday Bloody Sunday Kindervandaal John Schlesinger
1982 Gandhi Colin Richard Attenborough
1984 The Bounty John Fryer Roger Donaldson
1985 My Beautiful Laundrette Johnny Stephen Frears
1985 A Room with a View Cecil Vyse James Ivory
1986 Nanou Max Conny Templeman
1988 The Unbearable Lightness of Being Tomas Philip Kaufman
1988 Stars and Bars Henderson Dores Pat O'Connor
1989 My Left Foot Christy Brown Jim Sheridan Oscar vir Beste Akteur
BAFTA-toekenning vir Beste Akteur
Benoem— Golden Globe-toekenning vir Beste Akteur
1989 Eversmile, New Jersey Fergus O'Connell Carlos Sorín
1992 The Last of the Mohicans Natty Bumppo/Hawkeye (Nathaniel Poe) Michael Mann Benoem— BAFTA-toekenning vir Beste Akteur
1993 The Age of Innocence Newland Archer Martin Scorsese
1993 In the Name of the Father Gerry Conlon Jim Sheridan Benoem— Oscar vir Beste Akteur
Benoem— BAFTA-toekenning vir Beste Akteur
Benoem— Golden Globe-toekenning vir Beste Akteur
1996 The Crucible John Proctor (van die Salem heksverhore faam) Nicholas Hytner
1997 The Boxer Danny Flynn Jim Sheridan Benoem— Golden Globe-toekenning vir Beste Akteur
2002 Gangs of New York William Poole (William "Bill the Butcher" Cutting) Martin Scorsese BAFTA-toekenning vir Beste Akteur in 'n Leidende Rol
Benoem— Oscar vir Beste Akteur
Benoem— Golden Globe-toekenning vir Beste Akteur
2005 The Ballad of Jack and Rose Jack Slavin Rebecca Miller
2007 There Will Be Blood Daniel Plainview Paul Thomas Anderson Oscar - Beste Akteur
BAFTA-toekenning vir Beste Akteur in 'n Leidende Rol
Golden Globe-toekenning vir Beste Akteur
2009 Nine Guido Contini Rob Marshall Benoem— Golden Globe-toekenning vir Beste Akteur
2012 Lincoln Abraham Lincoln Steven Spielberg Oscar vir Beste Akteur
BAFTA-toekenning vir die Beste Akteur in 'n Leidende Rol
Golden Globe-toekenning vir Beste Akteur
2017 Phantom Thread Reynolds Woodcock Paul Thomas Anderson Benoem— Oscar vir Beste Akteur
Benoem— BAFTA-toekenning vir die Beste Akteur in 'n Leidende Rol
Benoem-Golden Globe-toekenning vir Beste Akteur

Televisie[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol Notas
1980 Shoestring DJ Episode: "The Farmer Had a Wife"
1981 Thank You, P. G. Wodehouse Psmith Televisiefilm
1981 Artemis 81 Biblioteekstudent Televisiefilm
1982 How Many Miles to Babylon? Alec Televisiefilm
1982 Frost in May Archie Hughes-Forret Episode: "Beyond the Glass"
1983 Play of the Month Gordon Whitehouse Episode: "Dangerous Corner"
1985 My Brother Jonathan Jonathan Dakers 5 episodes
1986 Screen Two Dr. Kafka Episode: "The Insurance Man"

Verhoog[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol Regisseer Teater
1979 The Recruiting Officer Townsperson/Soldier Adrian Noble Theatre Royal, Bristol
1979 Troilus and Cressida Deiphobus Richard Cottrell Theatre Royal, Bristol
1979 Funny Peculiar Stanley Baldry Pete Postlethwaite Little Theatre, Bristol
1979–80 Old King Cole The Amazing Faz Bob Crowley Old Vic Theatre, Bristol
1980 Class Enemy Iron David Rome Old Vic Theatre, Bristol
1980 Edward II Leicester Richard Cottrell Old Vic Theatre, Bristol
1980 Oh, What a Lovely War! Unknown David Tucker Theatre Royal, Bristol
1980 A Midsummer Night's Dream Philostrate Richard Cottrell Theatre Royal, Bristol
1981 Look Back in Anger Jimmy Porter George Costigan Little Theatre, Bristol
1981 Dracula Graaf Dracula George Costigan Little Theatre, Bristol
1982–83 Another Country Guy Bennett Stuart Burge Queen's Theatre, Shaftesbury Laan
1983–84 A Midsummer Night's Dream & Romeo en Juliet Flute & Romeo respektiewelik Sheila Hancock & John Caird Op 'n Royal Shakespeare Company streekstoer
1984 Dracula Graaf Dracula Christopher Bond Half Moon Theatre, Londen
1986 Futurists Volodya Mayakovsky Richard Eyre Royal National Theatre, Londen
1989 Hamlet Prins Hamlet Richard Eyre Royal National Theatre, Londen

Musiek[wysig | wysig bron]

Jaar Titel Rol
2005 The Ballad of Jack and Rose Oorspronklike klankbaan produsent
2009 Nine Hy sing Guido se liedjie, "I Can't Make This Movie"

Pryse en benoemings[wysig | wysig bron]

Day-Lewis het al 139 rolprentpryse gewen en is 212 keer benoem. Van sy belangrikste pryse en benoemings is:

Oscars[wysig | wysig bron]

Jaar Werk Kategorie Uitslag
1990 My Left Foot Beste akteur Gewen
1994 In the Name of the Father Benoem
2003 Gangs of New York Benoem
2008 There Will Be Blood Gewen
2013 Lincoln Gewen

Baftas[wysig | wysig bron]

Jaar Werk Kategorie Uitslag
1990 My Left Foot Beste akteur in ’n hoofrol Gewen
1993 The Last of the Mohicans Benoem
1994 In the Name of the Father Benoem
2003 Gangs of New York Gewen
2008 There Will Be Blood Gewen
2013 Lincoln Gewen
2018 Phantom Thread In afwagting

Golden Globes[wysig | wysig bron]

Jaar Werk Kategorie Uitslag
1990 My Left Foot Beste akteur in ’n dramaprent Benoem
1994 In the Name of the Father Benoem
1998 The Boxer Benoem
2003 Gangs of New York Benoem
2008 There Will Be Blood Gewen
2010 Nine Beste akteur in ’n komedie of musiekspel Benoem
2013 Lincoln Beste akteur in ’n dramaprent Gewen
2018 Phantom Thread Benoem

Screen Actors Guild Awards[wysig | wysig bron]

Jaar Werk Kategorie Uitslag
2003 Gangs of New York Uitmuntende spel deur ’n akteur in ’n hoofrol Gewen
2008 There Will Be Blood Gewen
2010 Nine Uitmuntende spel deur ’n span in ’n rolprent Benoem
2013 Lincoln Uitmuntende spel deur ’n akteur in ’n hoofrol Gewen
Uitmuntende spel deur ’n span in ’n rolprent Benoem

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Daniel Day-Lewis Spoofs Clint Eastwood's Obama Chair Routine at Britannia Awards". Hollywood Reporter. URL besoek op 19 April 2013.
  2. Gritten, David (22 Februarie 2013). "Daniel Day-Lewis: the greatest screen actor ever?". The Telegraph (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2019. Besoek op 25 Februarie 2013.
  3. Parker, Emily. "Sojourner in Other Men's Souls". The Wall Street Journal. 23 Januarie 2008.
  4. Herschberg, Lynn. "The New Frontier's Man". The New York Times Magazine, 11 November 2007
  5. "Daniel Day-Lewis makes Oscar history with third award"'. BBC News. URL besoek op 13 Maart 2013
  6. "The World's Greatest Actor" (in Engels) (5 November 2012). Time. 22 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2019.
  7. "Queen's Honours: Day-Lewis receives knighthood" (in Engels). BBC. 13 Junie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Februarie 2020. Besoek op 14 Junie 2014.