Denyce Lawton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Denyce Lawton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Denise-Marie Lawton
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en kostuumontwerper
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Denyce Lawton (gebore 2 Mei 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en kostuumontwerper. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Entourage (2004), House of Payne (2006), Castle (2009), en The 5th Quarter (2018).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Vlog
  • 2010: All Between Us
  • 2012: No Vacancy
  • 2012: Switchin' the Script
  • 2013: Act Like You Love Me
  • 2013: Winnerz
  • 2013: Frat Brothers
  • 2013: The Dempsey Sisters
  • 2017: Secrets
  • 2017: 2016
  • 2018: Atlanta (ATL) Undercover
  • 2018: When It Comes Around

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2004: Entourage
  • 2006: House of Payne
  • 2008: Vlog
  • 2009: Castle
  • 2013: Almost Home
  • 2017: The Plug
  • 2018: The 5th Quarter

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: The Love You Save
  • 2013: Between Sisters
  • 2015: Judge Amos

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: It Ain't Easy
  • 2010: Malice N Wonderland
  • 2012: The Coalition

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]