Deon Coetzee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deon Coetzee
Geboortenaam Deon Albert Coetzee
Geboorte 1 Januarie 1962
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1980 - nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Deon Coetzee is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was in sy jonger jare 'n provinsiale rugbyspeler alvorens hy 'n akteur geword het. Coetzee het vir RAU se o.20-span gespeel, vir Transvaal se o.20’s en SA Universiteite se o.20’s. Hy het later vir Pierre Spies sr. op vleuel in die Transvaalse seniorspan vervang. Sy eerste groot rol was in die TV-reeks, Skooldae in 1980.

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • Stilte, 2012
  • StringCaesar, 2010
  • Bakgat!, 2008 as Meneer Sterk
  • 7de Laan (TV-reeks), 2000-2016, as Herman Croucamp
  • Egoli: Plek van Goud (TV-reeks), 1991 as Deon du Plessis
  • Agter Elke Man, 1985/86 as Wynand Toerien
  • Klagstaat, 1986
  • Boetie gaan Border toe
  • Rooi Komplot, 1983
  • Lug vol Belder Wolke, 1982
  • Familiedae, 1981
  • Skooldae, 1980