Derde Liga (Nederland)
Voorkoms
Derde Liga | |
2022–23 Derde Liga | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 2010 |
Eienaar | KNVB |
Inwydingseisoen | 2010 |
Deelnemende lande | Nederland |
Aantal spanne | 31 |
Mees onlangse kampioen | VV Noordwijk (2018–19) |
Verwante kompetisies | Eredivisie Eerste Liga Tweede Liga Hoofdklasse Eerste klasse |
Die Derde Liga (tot 2016 Topklasse geheet) is die vierde vlak in die Nederlandse sokkerkompetisies en is semiprofessioneel.
Die Derde Liga is opgedeel in twee aparte kompetisies:
- die Saterdag Derde Liga (vir spelers wat vanweë hulle geloofsoortuigings nie op Sondag mag speel nie).
- die Sondag Derde Liga.
Die kampioene speel in Mei 'n dubbel-eindstryd vir die algehele amateurkampioenskap. Die kampioen skuif op na die Tweede Liga. Die nommers 14, 15 en 16 relegeer na die Hoofdklasse. In 2020 en 2021 is as gevolg van die wêreldwye Covid-19-pandemie geen kampioen gekroon nie.
Klubs in die Saterdag Derde Liga 2021–22
[wysig | wysig bron]- ACV
- Ajax Amateurs
- Barendrecht
- DOVO
- DVS '33
- Excelsior '31
- GOES
- Harkemase Boys
- HSV Hoek
- Lisse
- ODIN '59
- Sparta Nijkerk
- Sportlust '46
- SteDoCo
- Staphorst
- Ter Leede
- VVOG
- VVSB
Klubs in die Sondag Topklasse 2021–22
[wysig | wysig bron]- ADO '20
- Blauw Geel '38
- DEM
- Dongen
- EVV
- Gemert
- Groene Ster
- USV Hercules
- Hollandia
- Hoogland
- HSC '21
- JOS Watergraafsmeer
- OFC
- Oss '20
- Quick Den Haag
- UNA
- Unitas
- Westlandia
Wenners
[wysig | wysig bron]Die wenners van beide Derde Liga ('Topklasse' tot 2016). Die wenner van die eindstryd tussen die Saterdag- en Sondagwenner is vetgedruk.
Seisoen | Wenner Saterdag | Dorp | Wenner Sondag | Dorp | Telling | Info |
---|---|---|---|---|---|---|
2011 | IJsselmeervogels | Spakenburg | FC Oss | Oss | 2-0 & 2-0 | FC Oss het na die Eerste Liga gepromoveer, omdat IJsselmeervogels nie wou promoveer nie. |
2012 | SV Spakenburg | Spakenburg | Achilles '29 | Groesbeek | 0-3 & 0-2 | Daar is nie 'n span wat wou promoveer nie, dus het beide spanne in die Topklasse geblyf. |
2013 | vv Katwijk | Katwijk | Achilles '29 | Groesbeek | 0-0 & 3-0 | Achilles '29 het na die Eerste Liga gepromoveer, vv Katwijk wou nie promoveer nie. |
2014 | SV Spakenburg | Spakenburg | AFC | Amsterdam | 4-1 & 2-3 | |
2015 | Kozakken Boys | Werkendam | FC Lienden | Lienden | 0-1 & 0-2 | |
2016 | Excelsior Maassluis | Maassluis | FC Lienden | Lienden | 2-0 & 2-3 | |
2017 | IJsselmeervogels | Bunschoten | ASV De Dijk | Amsterdam | ||
2018 | SV Spakenburg | Spakenburg | Vitesse Arnhem | Arnhem | ||
2019 | VV Noordwijk | Noordwijk | FC Volendam | Volendam | ||
2020 | geen | – | geen | – | ||
2021 | geen | – | geen | – | ||
2022 | FC Lisse | Lisse | OFC | Oostzaan |