OFC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Huidige Logo van die OFC.
Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van OFC word in geel aangedui.
Kaart wat die lidlande aandui.

OFC is die Oseaniese Sokkerkonfederasie (Engels: Oceania Football Confederation). OFC is een van FIFA se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op 15 November 1966 gestig en hulle hoofkantoor is in Auckland, Nieu-Seeland, geleë. Die amptelike taal is Engels en sedert 2011 is David Chung die president van die OFC.

Lidlande is: Papoea-Nieu-Guinee, Nieu-Seeland, eilandnasies soos Tonga en Fidji asook ander Pasifiese eilande. Geassosieerde lande is Kiribati, Niue en Tuvalu. Australië breek op 1 Januarie 2006 weg en sluit by AFC (die Asiatiese Sokkerkonfederasie) aan. Nieu-Seeland was tot 1964 lid van die AFC, maar het in 1966 stigtingslid van die OFC geword. Verdere voormalige lede is die Noordelike Mariana-eilande en die Republiek van Sjina, wat albei by die AFC aangesluit het.

Lidlande[wysig | wysig bron]

Presidente[wysig | wysig bron]

Presidentskap President Van Tot Nasionaliteit
1 William Walkley 1966 1970 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
waarnemend Jack Cowie 1970 1972 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
waarnemend Vic Tuting 1972 1972
2 Jack Cowie 1972 1978 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
3 Arthur George 1978 1982 Vlag van Australië Australië
4 Charles Dempsey 1982 2000 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
waarnemend Johnny Tinsley Lulu 2000 2003
waarnemend Tautulu Roebuck 2003 2004
5 Reynald Temarii 2004 2010
waarnemend David Chung 2010 2011 Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee
6 2011 hede

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]