Deryck Whibley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deryck Whibley
DeryckWhibley.jpg
Geboortenaam Deryck Jason Whibley
Alias Bizzy D, Gunner, Sven
Oorsprong Ajax, Ontario (Kanada)
Geboorte 1 Maart 1980 (1980-03-01) (37 jaar oud)
Scarborough, Ontario (Kanada)
Beroep(e) Musikant, Liedjieskrywer, produsent, akteur
Genre(s) Pop punk, punk rock, melodic hardcore, alternative metal, alternative rock, rapcore, heavy metal, Skate Punk
Instrument(e) stem, kitaar, klavier, bas, klavier, tromme, Mellotron
Aktiewe jare 1996 - hede
Etikette Island, Aquarius
Assosiasies Sum 41, Tommy Lee, Iggy Pop, Treble Charger, The Operation M.D., Avril Lavigne, Tenacious D
Portal.svg Musiekportaal

Deryck Jayson Whibley (gebore 1 Maart 1980), ook bekend as Bizzy D, is 'n musikant en vervaardiger en is mees bekend vir sy werk as die hoofsanger en kitaarspeler van die Kanadese musiegroep Sum 41. In sy beroep as 'n vervaardiger is hy een van die stigters en regisseurs van Bunk Rock Produksies. Whibley is in Scarborough, Ontario, gebore en het in Ajax, Ontario grootgeword. Dit is dan ook waar Sum 41 gevorm is. Hy is met mede-Kanadese sanger Avril Lavigne op 15 Julie 2006 in Montecito, Kalifornië, getroud.