Devon Bostick
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Devon Bostick | |
Geboorte | 13 November 1991 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Devon Bostick (gebore 13 November 1991) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diary of a Wimpy Kid: Rodrick Rules (2011), Being Charlie (2015), en Okja (2017), en in die televisiereeks The 100 (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Citizen Duane
- 2008: Adoration
- 2010: Le mystère Egoyan
- 2011: Diary of a Wimpy Kid: Rodrick Rules
- 2011: Sacrifice
- 2012: Dead Before Dawn 3D
- 2012: Diary of a Wimpy Kid: Dog Days
- 2014: Small Time
- 2015: Being Charlie
- 2017: Okja
- Tuscaloosa
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Stump
- 2007: The Altar Boy Gang
- 2011: Aim High
- 2014: The 100
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: ETalk Festival Party
Video's
[wysig | wysig bron]- 2015: Til It Happens to You
- 2016: Emeralds