Didius Julianus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Didius Julianus
Keiser van die Romeinse Ryk
DidiusJulianusSest.jpg
Regeer 28 Maart tot 2 Junie 193
Volle naam Marcus Didius Severus Julianus
Gebore 30 Januarie 133 of 2 Februarie 137
Oorlede 1 Junie 193
Voorganger Pertinax
Opvolger Septimius Severus
Tydvak Romeinse burgeroorlog (193-197)
Eggenoot Manlia Scantilla
Kinders Didia Clara

Didius Julianus (Latyn: Marcus Didius Severus Julianus Augustus) (Mediolanum, 30 Januarie 133 of 2 Februarie 137 - Rome, 1 Junie 193), was van 28 Maart tot 2 Junie 193 drie maande lank keiser van die Romeinse Ryk.

Sien ook[wysig | wysig bron]