Dieprivier (Limpopo)
Voorkoms
- Vir ander riviere genaamd "Dieprivier", sien asseblief Dieprivier (dubbelsinnig).
Dieprivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Limpoporivier |
Monding | Houtrivier |
Oorsprong-hoogte | 1114 m |
Koördinate: 23°41′9″S 29°35′56″O / 23.68583°S 29.59889°O |
Die Dieprivier is 'n rivier in die Limpopoprovinsie, in die noordelike deel van Suid-Afrika, 270 km noord van die hoofstad Pretoria.
Die Dieprivier vloei noordwaarts en is 'n sytak van die Houtrivier. Na heelwat samevloeiings verder stroomaf, sluit dit uiteindelik as die Sandrivier aan by die Limpoporivier op die grens met Zimbabwe by 22°18′48″S 30°07′51″O / 22.31325°S 30.13094°O.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.