Dimitri Diatchenko

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dimitri Diatchenko
Geboorte 11 April 1968 (1968-04-11) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dimitri Diatchenko (gebore 11 April 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Indiana Jones and the Kingdom of the Crystal Skull (2008), Get Smart (2008), en Chernobyl Diaries (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Indiana Jones and the Kingdom of the Crystal Skull
  • 2008: Get Smart
  • 2012: Chernobyl Diaries
  • 2013: Clubhouse

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2013: Project: SERA

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]