Dives-sur-Mer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dives-sur-Mer
Notre-Dame
Notre-Dame
Official seal of Dives-sur-Mer
Seël
Ligging van Dives-sur-Mer op 'n kaart (Frankryk)
Dives-sur-Mer
Dives-sur-Mer
Koördinate: 49°17′11″N 0°06′00″O / 49.28639°N 0.10000°O / 49.28639; 0.10000Koördinate: 49°17′11″N 0°06′00″O / 49.28639°N 0.10000°O / 49.28639; 0.10000
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Blason duche fr Normandie.svg Basse-Normandie
Département Blason département fr Calvados.svg Calvados
Arrondissement Lisieux
Kanton Dozulé
Regering
 - Burgemeester Pierre Mouraret
Oppervlak
 - Dorp 6,46 km²  (2,5 vk m)
Hoogte 0–135 m (0–443 vt)
Bevolking (2009)
 - Dorp 5 935
 - Digtheid 919/km² (2 380,2/myl2)
 - Metropolitaans 38 455
Poskode 14225
Skakelkode(s) 14160
Webwerf: dives-sur-mer.com

Vanuit Dives-sur-Mer in die huidige département Calvados (Normandië, Frankryk) het Guillaume le Conquérant (Willem die Veroweraar) in die jaar 1066 sy veldtog teen Engeland begin. Die dorp se belangrikste besienswaardigheid is die Romaans-Gotiese kerk. Sy langskip is met houttafels versier.

Die dorp het vandag sowat 6 000 inwoners. Tydens die somer vier hulle die marionettefees (Le Festival de la Marionnette).

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]