Dmitri Jablonski

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dmitri Jablonski
Dmitry.png
Dmitri Jablonski, bekroonde tjellis en dirigent
Agtergrondinligting
Gebore1962
Moskou, Rusland
GenresKlassiek
Beroep(e)Tjellis, dirigent
InstrumenteTjello
Jare aktief1971-tans
EtiketteNaxos, Chandos Records

Dmitri Albertowitsj Jablonski (Russies: Дмитрий Альбертович Яблонский) (gebore in 1962) is 'n Russiese Klassieke tjellis en dirigent wat opleiding by die Juilliard Skool van Musiek en Yale-universiteit ontvang het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.