Hanoi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hanoi
Hà Nội
Panorama of Hanoi.jpg

Kaart Vlag
LocationVietnamHaNoi.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Viëtnam Viëtnam
 Provinsie Hanoi
 Koördinate 21°02′00″N 105°51′00″O / 21.03333°N 105.85000°O / 21.03333; 105.85000
 Gestig op 1010
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 344,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 19 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 6 500 000
 - Bevolkingsdigtheid 1 943,4/vk km
 Tydsone UTC +7
 Burgemeester
 Amptelike webwerf hanoi.gov.vn

Hanoi (Viëtnamees: Hà Nội) is die hoofstad en tweede grootste stad in Viëtnam naas Ho Chi Minh-stad met 6 500 000 inwoners (2009-sensus) en 'n oppervlakte van 3 344,7 km².

Hanoi is naby die Rooirivier-delta geleë. Die stad is aan die oewer van die Rooirivier geleë, 100 km van die Suid-Sjinese See en 1 760 km (1 094 myl) noord van Ho Chi Minh-stad.