Drechtsteden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dordrecht (r), Papendrecht (b) en Zwijndrecht (l)

Die Drechtsteden (letterlik in Afrikaans: Drechtstede) is 'n metropolitaanse agglomerasie in die suide van die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Hierdie regio is 'n saamwerkingsgebied, wat in 1995 as 'n projek is opgerig en sedert 2006 die Gemeenskaplike Reëling Drechtsteden (GRD) is. Met ongeveer 294 000 inwoners (2022) is Drechtsteden die negende grootste agglomerasie in Nederland. Die kantoor is in Dordrecht (Spuiweg 5).[1]

Lede is die volgende sewe munisipaliteite:

Munisipaliteit Inwoners
(2022)
Oppervlak
(km²)
Streek
Alblasserdam 20.000 10 Alblasserwaard
Dordrecht 120.000 99 Eiland van Dordrecht
Hardinxveld-Giessendam [2] 19.000 19 Alblasserwaard
Hendrik-Ido-Ambacht 32.000 12 IJsselmonde
Papendrecht 32.000 11 Alblasserwaard
Sliedrecht 26.000 14 Alblasserwaard
Zwijndrecht 45.000 23 IJsselmonde
Totaal 294.000 188

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Google Maps
  2. Sedert 2018 'n lid.

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]