Drieklowedam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Drieklowedam
Die dam in September 2009
Die dam in September 2009
Amptelike naam Drieklowedam
Ligging naby Sandouping
Provinsie/Land China
Koördinate 30°49′23″N 111°00′12″O / 30.82306°N 111.00333°O / 30.82306; 111.00333Koördinate: 30°49′23″N 111°00′12″O / 30.82306°N 111.00333°O / 30.82306; 111.00333
Dam op Yangtze
Doel Hidrokrag, vloedbeheer, navigasie
Konstruksiekoste ¥203 miljard (VS$31.765 miljard)[1]
Eienaar China Yangtze Power (filiaal van China Three Gorges Corporation)
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 181 m
Lengte van wal 2335 m
Reservoir Drieklowe Streek
Aktiewe kapasiteit 39.3 km3
Opvangsarea 1000000 km²
Damoppervlak 1084 km² [2]
Reservoirlengte 600 km[3]
Hidrokragsentrale Konvensioneel
In gebruik gestel 2003–2012
Hidroliese hoof gegradeer: 80.6 m
Maksimum: 113 m [2]
Turbines 32 × 700 MW
2 × 50 MW
Geïnstalleerde kapasiteit 22,500 MW
Jaarlikse opwekking 87 TWh

Die Drieklowedam is 'n hidroelektriese-dam wat oor die Yangtze-rivier strek by die dorp van Sandouping in China. Dit is sedert 2012 die grootste kragstasie ter wêreld ten opsigte van geïnstalleerde kapasiteit (22 500 MW).[4][5]

Kaart van die ligging van die dam en die belangrikste stede langs die Yangtze
Een van die dam se turbines.
Panorama van die dam
Panorama van die dam

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Three Gorges Dam Hydro Electric Power Plant, China". Power Technology. Verdict Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op May 28, 2018. Besoek op May 27, 2018.
  2. 2,0 2,1 "Three Gorges Project" (PDF). Chinese National Committee on Large Dams. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op March 5, 2014. Besoek op January 1, 2015.
  3. Engineering Geology for Society and Territory – Volume 2: Landslide Processes. Springer. 2014. p. 1415. ISBN 978-3-319-09057-3.
  4. Cleveland, Cutler J.; Morris, Christopher G. (15 November 2013). Handbook of Energy: Chronologies, Top Ten Lists, and Word Clouds. Elsevier Science. p. 44. ISBN 978-0-12-417019-3.
  5. Ehrlich, Robert (13 March 2013). Renewable Energy: A First Course. CRC Press. p. 219. ISBN 978-1-4665-9944-4 – via Google Books.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]