Dros

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dros
Tipe Konsessie
Gestig Stellenbosch1996
Hoofkantoor Pretoria,  Suid-Afrika
SleutelpersoneHein Krugmann (Eienaar)
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieKonsessie-ondernemings
ProdukteBiefstuk, ribbetjies, hamburgers, pizzas, slaaie, nageregte
SlagspreukCause you can't get too much of a good thing!
WebwerfDros

Dros is 'n braairestaurantgroep wat in Suid-Afrika gestig is deur Hein Krugmann. Sy konsep was om 'n restaurant en 'n wynkelder te kombineer. Die spyskaart bestaan hoofsaaklik uit hamburgers, biefstuk, hoender, ribbetjies, pizzas en slaaie. Dros se hoofkantoor is in Silverton, Pretoria geleë.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]