Dudi Sela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dudi Sela
Sela QC13-010 (9429806924).jpg
Dudi Sela in 2013
Volle naam David Sela
Land Vlag van Israel Israel
Woonplek Tel Aviv, Israel
Geboortedatum 4 April 1985 (1985-04-04) (34 jaar oud)
Geboorteplek Kiryat Shmona, Israel
Lengte 1,75 m[1]
Gewig 65 kg[1]
Begin professioneel 2002[1]
Spelstyl Regshandig (eenhandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $3 823 286[1]
Enkelspel
Loopbaanrekord 143–193 (42,56%)[1]
Loopbaantitels 0[1]
Hoogste rang No. 29 (20 Julie 2009)[1]
Huidige rang No. 190 (10 September 2018)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope 3R (2009, 2015, 2016)
Franse Ope 2R (2009, 2015)
Wimbledon 4R (2009)
VSA-Ope 2R (2007, 2010, 2011, 2013, 2014, 2017)
Olimpiese Spele 2R (2016)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 26–48 (35,14%)[1]
Loopbaantitels 1[1]
Hoogste rang No. 122 (22 Februarie 2010)[1]
Australiese Ope 2R (2010)
Franse Ope 2R (2010, 2012)
Wimbledon 2R (2016)
VSA-Ope 3R (2009, 2017)
Laaste opgedateer op: 12 September 2018.

David "Dudi" Sela (Hebreeus: דודי סלע; gebore 4 April 1985 in Kiryat Shmona, Israel) is 'n Israeliese professionele tennisspeler.

Grand Slam-rekord[wysig | wysig bron]

Dudi Sela tydens die Israel tennis-kampioenskap in 2008

Die tabel toon Sela se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2003 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie K3
2004 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
2005 Nie deelgeneem nie Rondte 1 K1 K1
2006 K2 K2 K1 K1
2007 Rondte 2 K1 K2 Rondte 2
2008 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1
2009 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 1
2010 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2
2011 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Rondte 2 Rondte 2
2012 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie
2013 Rondte 1 Nie deelgeneem nie K1 Rondte 2
2014 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2
2015 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 1
2016 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1
2017 Rondte 2 Nie deelgeneem nie Rondte 3 Rondte 2
2018 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 (en) "ATP World Tour". ATP World Tour. Besoek op 12 September 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]