Duitse Toekomsprys
Voorkoms
Die Duitse Toekomsprys (Der Deutsche Zukunftspreis) is 'n prys vir prestasies in die afdelings van kuns, handelswetenskappe, tegniek, ingenieurs- of natuurwetenskappe. Aanwendings- en markvaardigheid, asook die skepping van werkplekke, word as innovering in berekening gebring.
Die prys word deur die bondspresident oorhandig en dra 'n prysgeld van 250 000 Euro. Dit word jaarliks toegeken. Die prys is deur die voormalige bondspresident Roman Herzog in die lewe geroep en die eerste keer in 1997 oorhandig.
Films
[wysig | wysig bron]- Zehn Jahre Deutscher Zukunftspreis. Wissenschaftsmagazin: Abenteuer Wissen, 30 Min. Produktion: ZDF, Erstsendung: 22 November 2006
- Deutscher Zukunftspreis 2006. Höhepunkte der Festgala aus Berlin. 45 Min. Produktion: ZDF, Uitsending: 23 November 2006 – Afrikaanse titel: "Duitse Toekomsprys 2006. Hoogtepunte van die Feesgala uit Berlyn."
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Webseite des Deutschen Zukunftspreises (amptelike webwerf)
- „Zehn Jahre Deutscher Zukunftspreis“ Geargiveer 6 Desember 2007 op Wayback Machine, ZDF, 22 November 2006 (Duitse toekomsprys: 10 jaar)