Dwayne Johnson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dwayne Johnson
Dwayne Johnson Hercules 2014 (cropped).jpg
Dwayne Johnson in 2014
Gebore
Dwayne Douglas Johnson

2 Mei 1972 (1972-05-02) (48 jaar oud)
Hayward, Kalifornië
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Kanada Kanada
Beroepakteur, vervaardiger, professionele stoeier, en Amerikaanse voetbalspeler
Jare aktief1996–2004; 2011–hede (stoeier)
1999–hede (akteur)
Kinders2

Dwayne Douglas Johnson (gebore 2 Mei 1972), ook bekend as The Rock, is 'n Amerikaans-Kanadese akteur, vervaardiger, semi-afgetrede professionele WWE-stoeier, en filantroop.

Johnson was 'n Amerikaanse voetbalspeler vir die Universiteit van Miami. Hy het later vir die Calgary Stampeders in die Kanadese voetballiga gespeel. Hy was ook 'n beroepstoeier (soos sy oupa, Peter Maivia, en sy pa, Rocky Johnson), van wie hy sy Kanadese burgerskap gekry het.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "20 Surprising Facts About Dwayne 'The Rock' Johnson" (in Engels). Hollywood.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2018. Besoek op 2 Augustus 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]