Ed Oxenbould

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ed Oxenbould
Geboorte 1 Junie 2001 (2001-06-01) (19 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ed Oxenbould (gebore 1 Junie 2001) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day (2014), Paper Planes (2014), The Visit (2015), en Better Watch Out (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day
  • 2014: Paper Planes
  • 2015: The Visit
  • 2016: Better Watch Out
  • 2017: The Butterfly Tree
  • 2018: Wildlife
  • 2018: Red Christmas: Making Better Watch Out
  • 2018: Being Gavin

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2012: Puberty Blues

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2015: Chevy

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2016: The Making of 'The Visit'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]