Edie Brickell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Edie Brickell
Edie Brickell 1.jpg
Edie Brickell in 2011
GeboortenaamEdie Arlisa Brickell
Geboorte10 Maart 1966 (1966-03-10) (53 jaar oud)
Oak Cliff, Dallas, Texas (VSA)
Beroep(e)Sangeres-liriekeskryfster, kitaarspeelster
Genre(s)Folkrock
Aktiewe jare1985 - hede
EtiketteGeffen
Webwerfwww.ediebrickell.com
AssosiasiesEdie Brickell & New Bohemians
Portal.svg Musiekportaal

Edie Brickell (* 10 Maart 1966) is 'n Amerikaanse musikant en voorvrou van Edie Brickell & New Bohemians, onder meer bekend vir hul Amerikaanse toptientreffer "What I Am" en die album Shooting Rubberbands At The Stars (1989) waarvan daar meer as een miljoen eksemplare in die VSA alleen verkoop is. Die musiekvideo vir haar snit "Good Times" is ook wêreldwyd op die Microsoft Windows 95-rekenaarbedryfstelsel se laserskyf verskeep.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • It's Like This (1986)
  • Shooting Rubberbands at the Stars (1988) VS #4, 2x platinum
  • Ghost of a Dog (1990)
  • Picture Perfect Morning (1994)
  • The Live Montauk Sessions (2000)
  • The Ultimate Collection (2002)
  • Volcano (2003)
  • Stranger Things (2006)

Ander bydraes[wysig | wysig bron]

  • Microsoft Windows 95 (1995) - "Good Times"-video
  • WFUV: City Folk Live VII (2004) - "Take a Walk"

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]