Dallas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dallas

Dallas Downtown.jpg
Kaart Wapen
Map of Texas highlighting Dallas County.svg
Seal of Dallas.svg
Vlag van Dallas
Flag of Dallas.svg
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika
 Staat Flag of Texas.svg Texas
 Koördinate 32°47′N 96°48′W / 32.783°N 96.800°W / 32.783; -96.800Koördinate: 32°47′N 96°48′W / 32.783°N 96.800°W / 32.783; -96.800
 Geïnkorporeer op 2 Februarie 1856
 Oppervlakte:  
 - Totaal 997,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 131 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012-skatting) 1 241 162
 - Bevolkingsdigtheid 1 391,9/vk km
 Tydsone CST / UTC -6
 - Somertyd CDT / UTC -5
 Burgemeester Mike Rawlings (D)
 Amptelike Webwerf dallascityhall.com

Dallas is die derde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas. Dit is ook die negende grootste stad van die VSA met 1,3 miljoen inwoners.[1] Die metropolitaanse gebied van Houston het 'n bevolking van 6,3 miljoen. Die stad is bekend vir sy ryk oliemaatskappye.[2]

Dallas ontstaan in 1841 en is na vise-president George M. Dallas vernoem. John Neely Bryan bou in dieselfde jaar 'n huisie naby die Trinityrivier en begin 'n veerdiens. Die huisie is steeds in die middel van Dallas te sien.

Op 22 November 1963 is president John F. Kennedy tydens 'n rytoer in Dallas vermoor, vermoedelik deur Lee Harvey Oswald.

Besienswaardighede[wysig | wysig bron]

  • Sixth Floor Museum in die Dallas County Administrasiegebou, Lee Harvey Oswald het na bewering vanuit die gebou op John F. Kennedy geskiet.
  • Southfork Ranch, woonhuis van die Ewing-familie in die gewilde Dallas-televisiereeks.
  • Nieman-Marcus, winkelgroep wat sy oorsprong hier het.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Lys van die grootste stede in die VSA
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]