Eenhana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eenhana
Ligging van Eenhana op 'n kaart (Namibië)
Eenhana
Eenhana
Koördinate: 17°27′57″S 16°20′13″O / 17.46583°S 16.33694°O / -17.46583; 16.33694Koördinate: 17°27′57″S 16°20′13″O / 17.46583°S 16.33694°O / -17.46583; 16.33694
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Ohangwena
Stigting 1930
Regering
 - Burgemeester Julia Shikongo
Bevolking (2011)
 - Dorp 5 528
Tydsone SAST (UTC+2)
[1]

Eenhana is 'n dorp in die noorde van Namibië en die hoofstad van die Ohangwena-streek. Die dorp het 5 528 inwoners. Die burgemeester is Julia Shikongo.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Table 4.2.2 Urban population by Census years (2001 and 2011)" (PDF). Namibia 2011 - Population and Housing Census Main Report. Namibia Statistics Agency. p. 39. Besoek op 10 September 2013.