Elandskloofrivier (Gamkapoortdam)
Voorkoms
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandskloofrivier
Elandskloofrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Gamkapoortdam |
Monding-hoogte | 421 m |
Koördinate: 33°18′0″S 21°37′0″O / 33.30000°S 21.61667°O |
Die Elandskloofrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Gouritsrivier en ledig in die Gamkapoortdam.