Elandsrivier (Klipdrift)
Voorkoms
- Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat by die Klipdriftrivier aansluit. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier (meersinnig)
Elandsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | 34°29′46″S 19°47′35″O / 34.496°S 19.793°O |
Monding | 34°28′01″S 19°53′38″O / 34.467°S 19.894°O Klipdriftrivier |
Monding-hoogte | 109 m |
Koördinate: 34°28′1″S 19°53′38″O / 34.46694°S 19.89389°O |
Die Elandsrivier is 'n kleiner rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei saam met die Klipdriftrivier by 34.4673°S; 19.8941°O, in die dorpie Napier in die Overberg.