Embraer EMB 314 Super Tucano
Voorkoms
EMB 314 Super Tucano | |
---|---|
Tipe | Ligte aanvalsvliegtuig |
Vervaardiger | Embraer |
Nooiensvlug | 2 Junie 1999 |
Bekendstelling | 2003 |
Status | In produksie |
Hoofgebruikers | Brasiliaanse Lugmag Colombiaanse Lugmag Afghaanse Lugmag Ecuador Lugmag |
Vervaardig | 2003 tot tans |
Aantal gebou | 247+[1] |
Eenheidskoste | VS$9–18 miljoen[2][3] |
Die Embraer EMB 314 Super Tucano, ook bekend as die ALX of A-29, is 'n Brasiliaanse turboskroefaangedrewe ligte aanvalsvliegtuig ontwerp en gebou deur Embraer as 'n ontwikkeling van die Embraer EMB 312 Tucano. Die EMB 314 Super Tucano kan 'n verskeidenheid wapens dra, insluitend geleide wapens en is ontwikkel as 'n lae-koste stelsel wat in 'n lae-risiko area werk. [6]
Nadat vervaardiging in Brasilië begin is, het Embraer ook 'n produksielyn in Amerika saam met Sierra Nevada Corporation gebou vir die Tucano se buitelandse kliënte.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Factbox: The A-29 Super Tucano aircraft at a glance, 6 Mei 2016, https://www.reuters.com/article/us-usa-nigeria-arms-factbox-idUSKCN0XX09U, besoek op 11 Mei 2016.
- ↑ (in pt) Embraer espera vender até 40 Super Tucanos em 8 meses, Brasilië: Terra, archived from the original on 23 April 2012, https://web.archive.org/web/20120423164036/http://economia.terra.com.br/noticias/noticia.aspx?idNoticia=201106211424_RTR_1308666185nN1E75K09U, besoek op 19 Desember 2011.
- ↑ "Afghan Air Force Takes Delivery of 2 A-29 Light Attack Aircraft", The Diplomat, https://thediplomat.com/2018/05/afghan-air-force-takes-delivery-of-2-a-29-light-attack-aircraft/, besoek op 7 Mei 2018.
- ↑ "Super Tucanos han volado 248 horas en cinco meses tienen RD" (in es), Diario Libre, 30 April 2010, archived from the original on 2 Mei 2010, https://web.archive.org/web/20100502011731/http://www.diariolibre.com/noticias_det.php?id=243533, besoek op 20 Desember 2011.
- ↑ "Embraer está perto de fechar contrato com a Defesa dos EUA" (in pt), O Estado de S. Paulo, 23 November 2011, archived from the original on 1 Desember 2011, https://web.archive.org/web/20111201220850/http://economia.estadao.com.br/noticias/negocos%20ndustra,embraer-esta-perto-de-fechar-contrato-com-a-defesa-dos-eua,93431,0.htm, besoek op 26 Desember 2011.
- ↑ "Archived copy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2018. Besoek op 30 November 2018.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Embraer EMB 314 Super Tucano.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |